The Hunt is on

The hunt is on - we are chasing bogus training facilities. Our first target is a so-called Christian University called Calvary University. Keep a watch on this ! This group misuses Christianity for their own purposes and we are out to uncover their modus operandi

Friday 16 December 2011

Bogus Matric !

Our investigations has brought us to a business called SBM.  They are not a registered entity as far as can be established. Searches at the Companies office came up with a zero.  On their website they promote the Calvary University and their owner , One Celeste Bruwer claims to have a doctorate from this non existent University. But wait this gets much more intriguing.  They offer an international matric qualification under the auspicious of Calvary Academics.  We have in our possession one such certificate that was issued to a student recently and it looks as bogus as it sounds.  The certificate was signed by the member of the cc Calvary Academics Mr.Paul Banting ! We have sent the details through to the department of education and Umalusi for comments and will soon be reporting on this again.

2 comments:

  1. Hi Johan,

    Ek reken jy wil graag'n reaksie hê op jou blog, darom het jy die page persoonlik vir my ge"mail". Jy weet, sommige Suid-Afrikaners werk vir 'n lewe so ons sit nie heeldag en "Google Search" om te sien wie kan ander mense nie uitlos nie.

    Maar nou ja, kom ons gee jou die reaksie waarna jy soek sodat jy darm jou "thrill" vir die dag kan kry...

    Want jy klink soos 1 van daardie verkrampte Christen Suid-Afrikaanse mans wat 10jaar terug 'n goue handskud by jou company gekry het, intussen jou pakket "opgebruik" het, sit en sulk oor die nuwe Suid-Afrika wat geen geleenthede skep vir 'n wit Christen man nie, met heeltemal te veel tyd op jou hande, en die enigste seksuele stimulasie wat jy nou kry is om te sit en kyk watter 1 van jou mede Suid-Afrikaners (wat dit gemaak het) hy kan sit en knock met sy blog.

    Aangesien jy duidelik nie bewus is dat Krimin Injuria nogsteeds "alive and well" is in ons mooi land nie, kom ek help jou so bietjie om jou feite in lyn te kry. Ek wil jou nie onnodig skrik op die lyf jaagnie, en wil jou ook graag help om so bietjie meer followers te hê, en dan sal jy dlk nie nodig hê om jou blog vir my persoonlik te mail nie...

    Ek gaan ook bydra om jou ego so bietjie te boost, want lyk my jy het in daardie area 'n geweldige probleem. Maar wat, dit is die lot van die gemiddelde, onder-standaarde, Suid-Afrikaanse werklose, so moet nie te veel daaroor stres nie. Wat wel 'n probleem mag wees is die feit dat die gemiddelde werklose wat nie iets beter en oupbouends het om te doen nie, buiten om te blog, met 'n geweldige probleem in hul broek sit, medies genoem Erectile Disfunction... Nou sit hulle en gal braak oor ander mense oor die ding eenvoudig nie wil op nie. Met hierdie galbraking sit hulle nou met meer as die ding wat nie wil op nie, hulle sit met 'n stywe dosis halutose (stink asem), so dit lei tit die feit dat hulle ook nie eintlik vriende het nie.

    Geweldige kettingreaksie nè? Emosioneel, Geestelik, Sosiaal, Finasieël en fisies sukkel hierdie ouens, en probeer dan maar kompenseer deur ander ouens wat regtig probeer (en sukses bereik) om die land se onderwysstelsel op te tel, af te probeer (let wel probeer) breek.

    ReplyDelete
  2. Hier volg die feite:

    1. Shalom Breakthrough Ministries is NIE 'n
    skool nie (gee nie voor om 1 te wees nie).

    2. Shalom Breakthrough Ministries is 'n
    mentoring sentrum wat die volgende beteken:

    a. Die ouers KIES SELF die homeschooling
    paket en SBM het geen insaë in daardie
    besluit nie.
    b. SBM mentor dmv mentors die program wat
    deur die ouers gekies is (soos wiskunde
    ekstra klasse, iets waarby iemand wat
    sukkel om die feite bymekaar te hou,
    nogals kan baatvind...)
    3. SBM is op geen manier gekoppel aan enige
    (Calvary ingesluit) van die programme wat
    deur die student of die ouer gekies word
    nie.

    4. SBM is 'n alternatief op home schooling,
    of 'n alternaief vir die werkende ouer wat
    sy kind home-school en sommige van die
    verantwoordelikhede op hulself neem.

    5. SBM is 'n alternatief op die hoofstroom-
    skool, in die sin dat dit nie 'n skool is
    nie, maar 'n sentrum waar 'n kind aanvaar
    word vir wie hy/sy is en nie hoe hy/sy lyk
    nie.

    6. SBM is 'n werkbare omgewing vir 'n
    regterbrein individu wat nie "pas" in 'n
    linkerbrein (hoofstroom) omgewing nie...

    7. Ek het my grade deur Vision University
    (Kaapstad) gedoen, en nie Calvary soos jou
    onfeitlike halwe waarheid weergee nie. Ek is
    tans besig met my Dubbel D. (Jy kan ook
    baatvind om jouself bietjie "op te lig dmv
    onderwys... Daar is niks soos 'n bietjie
    inligting om die lewe weer rooskleurig te
    maak nie).

    8. Die ouers wat wel die Calvary keuse gemaak
    het in die verlede se kindersis almal in
    beroepe, of swot tans verder deur instansies
    soos TUKS, TUT en UJ. Hierdie leerlinge het
    keuring gekry vir rigtings soos Veeartseny
    Kunde, Para-Legal, Mba, Bcom Rek ens.

    9. SBM reik nie sertifikate uit nie, dit is die
    verpligting van die instansie waarby die
    ouers hulle kind ingeskryf het.

    10. Ek het vir die afgelope 2jaar nie insaë in
    SBM se bestuur nie, en is glad nie betrokke
    by besluitneming rakende mentorskap of
    produk nie.

    Hoop al hierdie FEITE het jou op 'n beter emosionele of fisiese plek.

    Ek sou jou graag in persoon wou ontmoet om te sien hoe kort en dik en onaantreklik jy is, maar dit is maar net my eie "assumptions", net soos jou hele blog...

    Groete in Christus.

    Dr. C Bruwer
    (Dr. in Seksuologie)

    ReplyDelete