The Hunt is on

The hunt is on - we are chasing bogus training facilities. Our first target is a so-called Christian University called Calvary University. Keep a watch on this ! This group misuses Christianity for their own purposes and we are out to uncover their modus operandi

Monday 23 January 2012

Daai beroemde graad ( Calvary University)



Kommentaar deur Me Bruwer : ( kommentaar op hierdie blog veronderstel om deur haar geskryf te wees)




 Ek het my grade deur Vision University 
(Kaapstad) gedoen, en nie Calvary soos jou
onfeitlike halwe waarheid weergee nie. Ek is 
tans besig met my Dubbel D. (Jy kan ook 
baatvind om jouself bietjie "op te lig dmv
onderwys... Daar is niks soos 'n bietjie 
inligting om die lewe weer rooskleurig te 
maak nie).


( alle pogings om "Vision University" in Suid Afrika op te spoor was sover vrugteloos - Ons het nou navrae aan die Amerikaanse instelling met n soortgelyke naam gerig en sal ons bevindings later hier publiseer)

Haar webblad verklaar egter dat sy die volgende grade en kwalifikasies deur Calvary Universiteit gekry het.

(Onthou dat Calvary Universiteit n "non entity" is en wie dit ookal bedryf geen grade kan uitreik nie)


 B.Min. Theology – Calvary University 2004
17.     B.A. Counseling – CQA 2005
18.     M.Min – Calvary University 2008
19.     M. Min Endorsement – Nutrition 2008
20.     Doctorate in Counselling Nutrition and Sexology endorsement– Calvary University – 2009


You can run but you cannot hide ! 


Inligting wat ons kon bekom oor Vision University :


Vision International University is an unaccredited institution in Ramona, California offering academic degree programs designed to prepare men and women for professional service in Christian ministry. The university offers distance education and online learning programs.


Dit beteken basies dat hulle kurusse in die Christelike milieu aanbied wat nie ge-akrediteer is nie en kan jy nie n graad of enigiets soortgelyks daar verwerf nie.  Die fokus is baie duidelik op "Christelike" en is ons van mening dat "Seksologie" in niemand se wildste drome as "Christelik" geklasifiseer kan word nie 



No comments:

Post a Comment